
Knoffel kaas botterbroodjie

Vleisbraai appels
Braai
Bestanddele
6 Appels
75 ml Botter
115 g Gekapte Dadels
25 ml Bruinsuiker
5 ml Kaneel
Metode
Ontpit appels sonder om deur te sny of te skil. Meng res van die bestanddele. Stop die appels met die mengsel. Draai appels afsonderlik toe in foelie. Braai 20 min oor kole tot sag.
Wenk
'n Skeppie roomys saam met die appels behoort goed af te gaan.
Bestanddele
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
1 eier
25 ml olie
fyngedrukte knoffel
75 g botter gesmelt
125 ml Cheddar kaas gerasper
Metode
Voorverhit oond tot 240°
Sif droë bestandele saam
Klits eier, melk en olie saam
Meng eier mengsel met droë bestandele en knie liggies
Deel mengsel in 10 balle en plaas in gesmeerde oondvaste skottel sodat balle aanmekaar raak
Bak +/- 15 minute of tot goudbruin
Verwyder uit oond en sprinkel kaas, gesmelte botter met knoffel oor bedien warm
Ingredients
Marinade
1 packet ROYCO Chilli Beef & Green Pepper Soup
400ml water
250ml vinegar
1 clove garlic, crushed
30g sugar
75ml smooth apricot jam
Meat
1kg pork, beef or lamb cubed
2 large onions cut into big pieces
or 6-8 whole baby onions
2 green peppers, seeded and cut into big pieces
Method
1. Place all the marinade ingredients into a saucepan, bring to the boil and simmer for 5 minutes. Pour hot over the prepared meat and marinade overnight in the refrigerator.
2. Thread cubes of marinated meat on skewers, alternating with pieces of onion and green pepper.
3. Braai on an open fire, or turn under a grill until cooked.
Preparation time : 10 minutes.
Cooking time : 20 minutes then marinade overnight.
Serves 6.
Bestanddele
(kan ook muffins maak)
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
sout & peper na smaak
4 eiers
410g Chakalaka (matige geur /
sterker geur indien verkies)
125 ml Cheddar kaas gerasper
Metode
Voorverhit oond tot 180°
Sif droë bestandele saam
Klits eier & chakalaka
Meng eier mengsel met droë bestandele
Plaas deeg in gesmeerde broodpannetjie en strooi gerasperde kaas bo-oor
Bak +/- 45 minute

Sosaties

Chakalaka broodjie
Resepte
