top of page

Advokado doopsous

Doopsouse 

Bestandele



2 k Avokadopere
125 ml Mayonnaise
50 ml Suurlemoensap
1 ml Tabascosous
10 ml Sout
1 ml Swartpeper
2 Knoffelhuisies
10 ml Fyn Uie
2 ml Paprika
1 ml Rooipeper
5 ml Suiker
25 ml Gekapte Grasuie
½ t Aromat



Metode

Hou grasuie eenkant.  Plaas al die ander bestanddele in versapper en versap tot dik en romerig.  Garneer met grasuie

 

Bestanddele



3 Eiers
125 ml Wit Asyn
250 ml Suiker
10 ml Mosterdpoeier
Knypie Sout
250 ml Ingedampte Melk



Metode

Klits eiers, asyn, suiker mosterd en sout saam in beker.  Mikrogolf totdat die mengsel begin verdik.  Roer die mengsel aanhoudend.  Laat afkoel.  Voeg ingedampte melk by en meng goed.  Gooi in houer. Verseël en plaas in die yskas. 



Wenk
Maak die resep sommer so twee of drie keer aan, want as jy die doopsous eers geproe het gaan jy dadelik weer die sous aanmaak


 

Mosterd doopsous

Heuning doopsous

Bestanddele





1 Ui
25 ml Olie
20 ml Matige Kerriepoeier
250 ml Mayonnaise
250 ml Room of Maaskaas
50 ml Heuning



Metode

Braai uie in olie tot sag.  Strooi kerrie oor en roerbraai vir 1 minuut.  Verwyder van hitte en laat afkoel.  Verpulp bogenoemde in voedselverwerker saam met mayonnaise.  Voeg roomkaas en heuning by en verpulp weer.

 

Wenk
Heerlik saam met groentebord

 

 

Resepte

  • Wix Facebook page
  • Wix Twitter page
  • Wix Google+ page

© Suid afrikaanse kook resepte . Geen diere is beseer in die maak van die web tuiste nie.

bottom of page