
Een minuut Slaaisous

Sous vir Skaap braai
Souse & Marinade's
Bestanddele
1 Ui
12 Knoffel Huisies
1 t Koljander
1 t Heel Naeltjies
1 t Peperkorrels
½ t Paprika
1 t Worcestersous
½ k Tamatiesous
½ k Blatjang
1 Knippie Rooipeper
170 g Sout
1 k Asyn
2 k Warm Water
Metode
Meng asyn en water en los sout daarin op. Meng res van die bestanddele by. Bêre in bottel vir 10 dae.
Bestanddele
1 t Mosterd
½ t Sout
¼ t Peper
½ k Kondensmelk
1 Eiergeel
¼ k Gesmelte Botter
¼ k Asyn
Metode
Meng droë bestanddele en meng met kondensmelk. Klits geel van eier voeg by. Voeg botter by. Voeg asyn by en klits goed. Laat staan om dik te word
Bestanddele
12.5 ml Maizena
1 Blokkie Hoenderekstrak
125 ml Koue water
40 ml Asyn
12.5 ml Sojasous
25 ml Suiker
125 ml Pynappelsous
Pynappel blokkies
Metode
Meng alles en kook saam (behalwe die pynappelstukkies) tot dik en deursigtig. Indien verkies kan die pynappels stukke nou bygevoeg word.
Bestanddele
3 kg Ryp Tamaties
4 Groot uie
1 Bottel wit asyn
700 g Suiker
1 t Sout
1 Knoffelhuisie
2 e Heel Swart peperkorrels
3 t Rooipeper
2 e Maizena
Klein botteltjie Tamatiesous
Metode
Maal uie en tamaties en kook saam. Voeg al die ander bestanddele by en kook saam. (Behalwe Maizena & Tamatiesous). Haal van hitte af en meng maizena met bottel tamatiesous. Roer maizena mengsel by tamatiemengsel. Kook tot maizena gaar is. Gooi in bottels sodra gaar is.

Soutsuursous

Peri Peri Sous
Bestanddele
25 ml Asyn
75 ml Olie
10 ml Worcestersous
10 ml Paprika
3 ml Droë Mosterd
5 ml Peri Peri
2 Huisies Knoffel
Sout en Aromat
Metode
Meng alles en gooi in bottel en bêre in yskas.
Wenk
Vervang asyn met suurlemoensap vir 'n pikante afwisseling. Olie kan verminder word afhangende van smaak
Bestanddele
3 e Botter
½ k Tamatiesous
¼ k Asyn
½ k Uie
1 e Mosterd
3 e Suiker
1 t Kerrie
½ t Sout
Metode
Braai uie in botter tot ligbruin. Meng al die ander bestanddele en voeg by die uie. Laat stadig kook.
Bestanddele
165 ml Asyn
125 ml Olie
5 ml Suiker
10 ml gekapte Pietersielie
1 Knoffelhuisie Gekneus
½ t Sout
500 g Sampioene
Metode
Meng al die bestanddele en gooi oor die sampioene. Marineer oornag.
Wenk
Steek 'n tandestokkie deur elkeen en plaas op bord vir vingerete.
Bestanddele
300g Sampioene
3 Uie Gekap
4 Tamaties (geskil)
250 ml Room
1 Pak Sampioensop
Olie
Sout en Peper
1 e Asyn
Metode
Braai uie tot ligbruin en voeg tamaties by. Voeg gesnipperde sampioene by en kook vir 10 minute. Strooi soppoeier by. Meng asyn en room en voeg by uie mengsel.
Wenk
Hierdie sous is lekker saam met pap en braaivleis

Sous vir pap

Tomatiesous

Uie en Tomatiesmoor

Gemarineerde Sampioene
Ingredients
1 packet ROYCO Spicy Tomato & Onion Soup
450ml water
½ onion, chopped finely
½ green pepper, chopped finely
60ml vinegar
12,5ml Worcestershire sauce
5ml mustard
Method
1. Blend the soup powder and water in a saucepan and bring to the boil stirring continuously.
2. Add the remainder of the ingredients and simmer gently for 3 - 4 minutes,set aside to cool.
3. If desired, the consistency of the gravy may be thinned by adding extra water.
Preparation time : 10 minutes. Cooking time : 10 minutes
Serves 6 - 8.

Spicy tomato gravy
Bestanddele
Meng alles en kook oor lae hitte en roer aanhoudend.
2 eiers
driekwart koppie suiker
1 koppie wit asyn
1 teelepel mostert
1 teelepel maizena meng met bietjie asyn
Ook vir aartapelslaai en broodslaai kan ook room byvoeg by broodslaai.

Mostertsous
Bestanddele
2 k bruinsuiker
4 t mostert
8 e maizena (vat minder)
2 k asyn
4 e gesmelte margarien
4 k tamatiesous
Kook alles saam & verdik met maizena.

Mostert en tamatiesous vir worsbroodjies
Resepte
